Hooglied 2:10-16

“My beminde begin toe en se vir my

Staan op, my vriendin, my skone, kom dan tog!.

Want kyk die winter is verby, die reentyd is oor, dit het verbygegaan.

Die bloeisels word gesien in die land, sangtyd het aangebreek, en die tortelduif laat sy stem hoor in ons land.

Die vyeboom laat sy voorvye uitswel and die wingerstokke wat bloei versprei geur. Staan op my vriendin, my skone, kom dan tog!

My duif in die rotsklowe in die skuilplek, by die krans, laat my u gedaante sien, laat my u stem hoor, want u stem is soet, en u gedaante is lieflik.

Vang julle vir ons die jakkelse, die klein jakkelseb wat die wingerde verniel, want ons wingerde staan in die bloei.

My beminde is myne en ek is syne wat herder is onder die lelies.”

 

Laat asb 2-5 werksdae vir jou bestelling om gefinaliseer te word.

Weight 0,5 kg
Dimensions 2 × 5 × 2 cm

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Shawl – Hooglied 2:10-16”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shawl – Hooglied 2:10-16
R554,40

In stock